Scan barcode
A review by adwegner
Donkerdrif by Deon Meyer
4.0
Werklik een van Deon se beter Bennie-boeke.
Soos altyd lees dit vinnig en maklik met n snaarstyf gespande storielyn. Altyd histories relevant met karakter ontwikkeling buite die gewone speurlyn. 'n Baie globare verhaal, behalwe vir die polisieman wat 'n ander een skiet om "diƩ se lewe te red". Regtig?